Dit was nie 'n "kinderpartytjie" nie, maar die idees kan toegepas word vir 'n kinderpartytjie.
Hierdie was net ons familie wat lekker paaspartytjie gehou het.
Die koek - Mandjie met paaseiers
Die tafel met al die yummies
Moenie die "wortel" op die tafel mis kyk nie ...
Dit het heerlik gereen so ons was toe maar in die sitkamer...
mandjie vir die eiers
Baie van die versierings het ek sommer in die boom gehang om die atmosfeer te skep