Submit YOUR ideas here!

Send your party ideas to:
supercelebrations@kidspartydirectory.co.za
and stand in line to win!
Showing posts with label Animals. Show all posts
Showing posts with label Animals. Show all posts

20 Oct 2010

Jungle party


















Well the cake I decorated myself using fondant icing. I had someone bake it for me though cos I thought it would just be easier. This is my first time ever decorating a cake! It was quite a hit with the little ones, I'm guessing because of the bright colours!

The decorations against the walls (monkey/giraffe) I made myself.
And then I hung some animal soft toys up. 
I made a sign that greeted the guests "welome to the jungle"
stuck it on sticks and stuck it in the garden as well as animal
printed balloons! All the party supplies were very cute,
animal hats and masks, cups, plates etc I got from the internet.
For lunch I served marmite sandwiches cut out in animal
shapes and bananas for the monkeys!
I served toddler juice boxes which I called jungle juice!
And the sweeties were Zoo cookies, Flings, Jellies, marshmellows,
lollipops etc, mostly suitable for 1 year olds!
I live in NZ (but I'm South African) and the flings were a HUGE
hit with the Kiwi babies :)
I also hired some outdoor toys, like a slide, a ride on and
a ball pit to keep the little ones busy.











30 May 2010

Ladybug party

Die Tafels en die kos


Die koek tafel




  
Christelle J V Rensburg

30 Apr 2010

Farm Party / Plaas partytjie

April 2010

Eric word Twee!

Die Tafels




Versierings


Die Koek



Lurina James

30 Mar 2010

Nemo / Under the Sea






Heidi Theron

24 Mar 2010

PLAAS PARTYTJIE / Farm Party

March 2010

Dis partytjie tyd. Seuntjie van 2 of enige ouderdom eintlik en kan vir dogtertjies ook werk.


Die belangrikste vir enige verjaardag maatjie is natuurlik die KOEK - regte ou "barn”. Dubbele laag koek, vanilla en sjokolade met wafers bo-op.


Verder was daar ook “muffins”. Skapies en varkie muffins en van die plastiek diere het ook hul bydrae gelewer op die muffins.




Ek het ook regte boere koekies gebak en uitgedruk in die vorm van perdjies en dit met versiersuiker ingekleur


Die windpomp is gemaak met ‘’n “cone”, wafers en ‘’n smartie. Binne-in die cone is jellytots, maar kan vervang word met enige sweetie.


Ons het nie vergeet van die mammas en pappas nie.


Het soveel moontlik probeer hou by die plaas tema. Daarom die windpomp, melkemmers ens. Enige plaas het tot mielies en ‘’n potbrood!


Dekor vir die kinders.



Elke kind het ook ‘’n versnaperings pakkie gekry in die rooi materiaal sakkie tesame met ‘ heerlike volroom melkie. Op die tafel was ook mini melkemmers met die “milk bottle sweeties”. Inhoud van die versnaperings pakkie, was flings, chomp, suigstokkie en ander sweeties.


Geen partytjie is volledig sonder sjokolade nie. Sommer gesmelte sjokolade in plaas diere gemaak.



Die hoenders, koeie en ander diere vorms is deur die kinders ingekleur tydens die partytjie. Maklike manier om hulle te kry om stil te sit vir ‘’n paar minute.



Balkie vir die eregas.



Rianie Oelofse

17 Mar 2010

Hop on over


Submitted by: Juanne Collins - Miami – USA

Easter Ideas


Submitted by: Juanne Collins - Miami – USA

Kids Party Directory's Fan Box