Submit YOUR ideas here!

Send your party ideas to:
supercelebrations@kidspartydirectory.co.za
and stand in line to win!
Showing posts with label Bear or Teddy. Show all posts
Showing posts with label Bear or Teddy. Show all posts

30 May 2010

Beertjie en Butterfly partytjie - 1 jaar

1ste verjaardagpartytjie van Cathli-ann Joubert



ons het vir haar 'n beertjie en butterfly partytjie gehou. alles was goed beplan maar toe begin dit reen. Ons moes inderhaas 'n ander plan maak en gebruik toe maar die motorhuis.
  

Die tafeltjies en stoeljies het ons oorgetrek met pienk en blou. Agter aan elkeen se stoeltjie het ons 'n beertjie met die maatjie se naam geplak.


Die uitnodigings was 'n coke bottel wat jy die ondergedeelte afsny en die boonste gedeelte en dan draai jy die boonste een om en plak aan die onderste een. Spray dit wit of die kleur wat jy van hou. Sit geskeerde papier in en die uitnodiging was opgerol in die beertjie se hand.
  

Die geskenkpakkies was ook van coke bottels met elkeen se naam daarop.




Ons het baie cupcakes gemaak met butterflies op.


Dan het ons vir die seuntjies elkeen 'n beertjie masker gemaak en vir die dogtertjies 'n butterfly masker.





Lily Foster - Bloemfontein

Kids Party Directory's Fan Box