Submit YOUR ideas here!

Send your party ideas to:
supercelebrations@kidspartydirectory.co.za
and stand in line to win!
Showing posts with label Bratz. Show all posts
Showing posts with label Bratz. Show all posts

12 Mar 2010

Bratz Partytjie

Hierdie is die foto's van my dogtertjie se Bratz Adventuregirls Partytjie. Die uitnodiging was 'n speelgoed verkyker met 'n kaartjie aan. Elkeen het 'n "bandana" kopdoek van camo gekry asook 'n "wegloopstokkie" met blikbekertjie en die nodige lekkergoedjies was daarin gepak. Die partytjie was oor etenstyd en daarom was my kos wat ek gekies het, nie net lekkergoed nie, maar voedsaam met vrugte ens.

Hetty Steyn

Kids Party Directory's Fan Box