Submit YOUR ideas here!

Send your party ideas to:
supercelebrations@kidspartydirectory.co.za
and stand in line to win!

14 Mar 2010

"In the nightgarden" partyjie


My seun is mal oor die "Pinky Ponk" en daarom het ek toe besluit op die tema. Die koek was amper te mooi om te eet. Elkeen het 'n emmertjie gekry met "Iggle Piggle" op en sy kombersie (van vilt) was aan die emmertjie vasgemaak. Elkeen het as plekmatjie ook 'n prentjie van die "Tombliboos" gekry om in te kleur en die "Haa Hoo's was op die koeldrankbottel. Partytjie was ook oor etenstyd en daarom was die windmeul 'n voedsame een met worsie, tamatie en broodjies met biltong en kaas.



Hetty Steyn

No comments:

Kids Party Directory's Fan Box